top of page

Koop Pakket

Kies die pakket wat jy wil koop en druk op 'Koop Pakket' om daardie spesifieke pakket te koop. Jy sal dan na die 'Checkout' blad geneem word waar jy deur Yoco ('n veilige aanlynbetalingsplatform) met 'n krediet-of debietkaart kan betaal. Sodra jy betaal het sal jy dan 'n e-pos ontvang as bevestiging en sal jy onmiddelik toegang tot die inhoud van die pakket kry.

​

Dit is ook moontlik om 'n pakket te koop deur 'n direkte EFT-betaling. Druk hier om uit te vind hoe dit dan sal werk.

  • Graad 12

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 34 ure en 08 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
  • Graad 11

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 21 ure en 42 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
  • Graad 10

    2,200ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 12 ure en 52 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
  • Graad 9

    1,800ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 5 ure en 21 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas

Bepalings en voorwaardes geld

bottom of page