top of page

Graad 9

  • Graad 9

    1 800R
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 5 ure en 21 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas

Welkom by die Fisiese Wetenskap gedeelte van Graad 9! 

​

Baie skole hanteer Fisiese Wetenskap op Graad 9 vlak anders. By sommige skole is dit 'n vak op sy eie alreeds in Graad 9, by ander skole is dit deel van Natuurwetenskap. Hierdie pakket dek alles wat jy moet weet van Chemie en Fisika op Graad 9 vlak. Alles, van die Periodieke Tabel tot Sure en Basisse, en van Soorte Kragte tot Elektrisiteit is in hierdie pakket ingesluit. 

​

Hierdie pakket bestaan uit reeds-opgeneemde videolesse wat al die temas van Graad 9 Chemie en Fisika dek en sal jou help om die vak meer te geniet, beter te verstaan, en natuurlik ook om beter punte te kry. Die videolesse sal jou hopelik ook inspireer om volgende jaar dan Fisiese Wetenskap as 'n vak op sy eie te kies en verder jou kennis uit te brei rakende die wêreld van Fisiese Wetenskap.
​
Neem kennis, hierdie Graad 9 pakket dek slegs Chemie en Fisika en nie ook Lewenswetenskap nie.

​

Baie sterkte,

Glo in jouself. You can do this!

Alreeds gerigestreerd?

Druk hieronder om jou relevante aanlynplan te aanskou

Graad 9 Chemie.png
Graad 9 Fisika.png

Hoe om vir Graad 9 Wetenskap te leer

Gratis video!

Voor jy nee sê, kyk gerus die volgende video hieronder aan. Hierdie video sal jou 'n voorsmaakie gee van die gehalte, kwaliteit, styl en algehele indruk van Juf. OK se aanlyn videolesse wat beskikbaar is.

​

Hierdie is maar net een video uit die Graad 9 leerplan. In totaal is daar 29 videos (±5 ure en 21 min se videomateriaal) in die Graad 9 Pakket.

Graad 9 Chemie

Chemiese Reaksies: Metale brand in Suurstof

Stel Belang?

  • Graad 9

    1 800R
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 5 ure en 21 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
bottom of page