top of page

Graad 12

  • Graad 12

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 34 ure en 08 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas

Welkom Matrieks! 

​

As jy dit tot Matriek gemaak het sonder om Wetenskap te los is jy werklik 'n uithouer en het jy die regte kombinasie van deursettingsvermoë en wilskrag om ook Matriek Wetenskap te bemeester!

​

Hierdie is jou laaste jaar van skool Wetenskap en eerlikwaar ook die lekkerste jaar. Alles wat jy in Graad 10 en Graad 11 geleer het bou op tot hierdie jaar se werk en aan die einde van die jaar sal jy kan terugkyk en sien hoe alles in plek geval het.

​

Baie sterkte met die jaar wat voorlê Matrieks! Ek hoop dat as jy nie teen die tyd lief geraak het vir die vak nie dat jy wel in jou Matriekjaar sal. Soos julle elkeen alreeds weet is Wetenskap nie 'n maklike vak nie, maar daar is ook geen beter gevoel as om moeilike Wetenskap konsepte uiteindelik te snap nie. 

​

Onthou net,

Glo in jouself. You can do this!

 

Alreeds gerigestreerd?

Druk hieronder om jou relevante aanlynpakket te aanskou

Graad 12 Chemie.png
Graad 12 Fisika.png

Hoe om vir Matriek Wetenskap te leer

Gratis videos!

Voor jy nee sê, kyk gerus die volgende video hieronder aan. Hierdie video sal jou 'n voorsmaakie gee van die gehalte, kwaliteit, styl en algehele indruk van Juf. OK se aanlyn videolesse wat beskikbaar is.

​

Hierdie is maar net een video uit die Graad 12 leerplan. In totaal is daar 113 videolesse (±34 uur en 08 min se videomateriaal) in die Graad 12 Pakket.

Graad 12 Gratis Video

Graad 12 Fisika: Motors en Generators: Deel 2

Stel Belang?

  • Graad 12

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 34 ure en 08 minute se videomateriaal
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
bottom of page