top of page

Graad 11

  • Graad 11

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 21 ure en 42 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas

Hi daar Graad 11's! 

​

Geluk, jy is Graad 10 deur en goed op pad om 'n Wetenskaplike te raak! Nie noodwendig nie want as jy die motivering, deursettingsvermoë, wilskrag en ambisie het om Wetenskap op skool te probeer bemeester het jy alreeds alles wat jy nodig het binne in jouself om enige beroep na te jaag!

​

Soos julle elkeen weet is Graad 11 een van die belangrikste jare van jou skoolloopbaan, akademies gewys. As jy akadmies goed doen in Graad 11 gaan dit jou 'n baie groot voordeel gee met Universiteitskeuring. Maar om dit te doen moet jy ook Wetenskap as 'n vak bemeester. Daar het baie leerders dit voor jou al reggekry so moet nie skrik nie, jy kan dit ook regkry! 

​

Wetenskap is nie 'n maklike vak nie maar met die regte houding kan dit jou grootste vreugde wees. Gaan in nie met die doel om akademies te presteer nie, maar om die vak te probeer verstaan, die konsepte te snap en lief te word vir die ontdekkings! As jy dit regkry gaan jy beslis ook akademies top presteer in die vak!

​

Onthou net,

Glo in jouself. You can do this!

Alreeds gerigestreerd?

Druk hieronder om jou relevante aanlynpakket te aanskou

Graad 11 Chemie.png
Graad 11 Fisika.png

Hoe om vir Graad 11 Wetenskap te leer

Gratis videos!

Voor jy nee sê, kyk gerus die volgende video hieronder aan. Hierdie video sal jou 'n voorsmaakie gee van die gehalte, kwaliteit, styl en algehele indruk van Juf. OK se aanlyn videolesse wat beskikbaar is.

​

Hierdie is maar net een video uit die Graad 11 leerplan. In totaal is daar 64 videos (±21 ure en 42 min se videomateriaal) in die Graad 11 Pakket.

Graad 11 Gratis Video

Molbegrip en Molsomme

Stel Belang?

  • Graad 11

    2,750ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 21 ure en 42 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
bottom of page