top of page

Graad 10

  • Graad 10

    2,200ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 12 ure en 52 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas

Welkom by Wetenskap Graad 10's! 

​

Welkom by die wêreld van Fisiese Wetenskap, Fisies, Natuur en Skykunde, Natsky, Skynat of wat ook al anders jy dit wil noem, hier verwys ons heel eenvoudig na die vak as Wetenskap! As jy hier is het jy Wetenskap as 'n vak gekies op Hoërskool, of dit jou eie keuse was of nie is irrelevant. Wat saak maak is dat as jy jou kant bring die jaar gaan jy baie bly wees jy het die vak geneem en jy sal uitsien na Graad 11 en 12 Wetenskap.

​

Wetenskap is nie maklik nie en ook nie vir almal nie. As jy wel jou kant gaan bring gaan jy baie vinnig baie lief raak vir die vak. Dit beteken wel jy gaan die ure moet insit om die werk te doen - die teorie te bestudeer, die oefensomme te doen en op te let in die klas (fisies of aanlyn). Wetenskap is 'n ongelooflike lekker vak en jy ontdek so baie van die wêreld rondom jou in die vak. 

​

Graad 10's, my droom vir julle is dat julle die vak sal geniet. Dat julle nie net goeie punte sal najaag nie maar rerig sal probeer om die werk te verstaan en self daarvan sin te maak. Dat die vak julle meer nuuskierig sal maak en dat julle 'n liefde vir die vak sal ontwikkel.

​

Onthou net,

Glo in jouself. You can do this!

Alreeds gerigestreerd?

Druk hieronder om jou relevante aanlynplan te aanskou

Graad 10 Chemie.png
Graad 10 Fisika.png

Hoe om vir Graad 10 Wetenskap te leer

Gratis video!

Voor jy nee sê, kyk gerus die volgende video hieronder aan. Hierdie video sal jou 'n voorsmaakie gee van die gehalte, kwaliteit, styl en algehele indruk van Juf. OK se aanlyn videolesse wat beskikbaar is.

​

Hierdie is maar net een video uit die Graad 10 leerplan. In totaal is daar 39 videolesse (±13 ure se videomateriaal) in die Graad 10 Pakket.

Graad 10 Chemie

Skeiding van Deeltjies tydens Fisiese en Chemiese verandering

Stel Belang?

  • Graad 10

    2,200ZAR
    Eenmalige betaling
    Valid for 12 months
    • Chemie en Fisika
    • 12 ure en 52 minute se videomateriaal
    • Portefeulje Praktiese - omvattende verduidelikings met notas
    • Addisionele aflaaibare (PDF) opsommings en notas
bottom of page