top of page

EFT-Betalingsopsie

Die heel maklikste metode om 'n pakket te koop is deur die aanlyn betalings-platform Yoco wat Debiet-en Kredietkaart vat. Om 'n pakket deur hierdie metode te koop, gaan na Pakkette en druk op Koop Pakket om voort te beweeg.

​

Indien jy eerder 'n pakket wil koop deur 'n direkte EFT-betaling is jy wel op die regte plek. Hou aan lees om presies te sien hoe om so 'n pakket te koop.

​

Stap 1

Besluit op die pakket wat jy wil koop. Aanskou die onderstaande beeld om die verskillende pakkette en hul kostes te sien.

Pakkette 2024

Stap 2

Maak 'n direkte EFT-betaling deur jou bank uit aan die volgende bankrekening:

(maak seker die bedrag stem ooreen met die koste van die pakket wat jy wil koop)

​

Bank: FNB 

Branch: Menlyn Maine - 250655 

Account Holder: Elizabeth Olivier-Kahlau 

Account number: 6287 693 5556

Verwysing: Graad + Leerder naam en van

​

Stap 3

Stuur die bewys van betaling deur na info@wetenskapakademie.co.za

​

Stap 4

Sodra ek die bewys van betaling ontvang het sal ek dan vir jou per e-pos 'n unieke koepon kode stuur. Die koepon kode sal toelaat om terug te kom na hierdie webtuiste en jou gekose pakket met 100% afslag te koop. 

​

Stap 5

  • Gaan na die Pakkette blad op hierdie webtuiste (www.wetenskap-akademie.co.za/pakkette)

  • Druk op Koop Pakket by die pakket wat jy gekies het.

  • Jy sal dan na die Checkout Blad geneem word.

EFT Betaling 1
  • Indien jy nog nie het nie, skep 'n rekening op hierdie webblad deur te druk op: 'Sign Up'

  • Druk op: 'Enter a Coupon Code', voeg jou unieke koepon kode in, en druk op: 'Apply'.

  • Die volle bedrag van die pakket sal afgetrek word. Dui aan dat jy ooreenstem met die Bepalings en Voorwaardes en druk dan op 'Get Plan'.

Geluk! Jy het suksesvol 'n pakket met die EFT-Betalingsopsie gekoop. Die webstuiste sal vir jou 'n bevestigingsboodskap toon en jy sal ook 'n e-pos ontvang as bevestiging dat jou pakket suksesvol gekoop was.

 

Jy sal dan dus dadelik toegang tot jou pakket hê! Gaan na jou spesifieke blad se Chemie of Fisika blaaie toe om al die inhoud van die pakket te aanskou!

 

Indien enige iets onduidelik is of as jy enige verdere navrae het, kontak my gerus via

​

E-pos: info@wetenskapakademie.co.za

of

WhatsApp (slegs boodskappe): 071 629 4606

bottom of page