top of page

Verbeter jou Wetenskap Punte!

Juf. OK se Wetenskap Akademie sal jou help om Wetenskap as 'n vak op skool nie net baie meer te geniet nie, maar ook te bemeester!

Fisiese Wetenskap

Ekstra klasse in die vorm van reeds-opgeneemde videolesse.

Pas by jou skedule aan! Videolesse = ENIGE TYD. ENIGE PLEK.

  • Juf. OK se Wetenskap Akademie is 'n hulpmiddel om leerders te help met Fisiese Wetenskap as 'n vak op Hoërskool. Dit vervang glad nie skoolonderrig nie maar kan benader word in plaas van tradisionele ekstra klasse.
     

  • Die Wetenskap Akademie is aanlyn platform waar leerders toegang kry tot honderde videolesse wat elke tema dek volgens die nasionale leerplan.
     

  • Die videolesse verduidelik moeilike Wetenskap konsepte op 'n maklike en 'fun' manier!
     

  • Elke graad het sy eie pakket. Druk hier om die verskillende pakkette te aanskou.
     

  • Enige iemand kan inskryf en betaal vir enige van die pakkette en het dan vir 'n hele jaar onbeperkte toegang tot die inhoud van die pakket.

Vind meer uit oor 'n spesifieke Graad.

Druk op die beeld hieronder.

Alreeds gerigestreerd?

Druk op die relevante ikoon om toegang tot jou aanlynmateriaal te kry

Graad 9 Chemie.png
Graad 9 Fisika.png
Graad 10 Chemie.png
Graad 10 Fisika.png
Graad 11 Chemie.png
Graad 11 Fisika.png
Graad 12 Chemie.png
Graad 12 Fisika.png

Gelukkige Ouers en Leerders

bottom of page